Skip to content

Art 044: 2010-02-12 Gaan Zuma die vonk in die kruitvat wees?

2013/09/10

http://www.sienervanrensburg.co.za
F.H. Pretorius,
Garsfontein,
Pretoria

Ek glo die ANC se totale ondergang sal by Zuma begin.

Daar kan maar min twyfel wees dat die skerp soeklig van politieke druk op Zuma by die dag groter word. En waar die protes teen hom vóór Polokwane aanvanklik net beperk was tot die DP se woordvoerders, het dit intussen al hoe meer universeel geword. Dit is duidelik dat Zuma se vyande ‘n blaadjie uit oud-president Bill Clinton van die VSA se geskiedenis geneem het om hom mee by te kom. Die storm het op hierdie stadium al só groot begin word dat Zuma se eie ondersteunersbasis hom in die openbaar begin repudieer oor sy eskapades. Ons sien dan ook hieronder in die berig dat senior leiers in die ANC reguit sê: Tot hier toe en nie verder nie!

Ek het op ‘n keer iemand geken wat gesê het dat die duiwel veral drie dinge inspan om mans tot ‘n val te bring. Hierdie drie, in volgorde van ontwikkeling, is geld, drank en vrouens. Dit lyk of hierdie resep dalk baie goed vir veral die leiers van hierdie wêreld kan werk! Die onderstaande berig in Mail and Guardian Online van 12 Februarie 2010 bevat dan ook meer inligting oor Zuma se privaat lewe wat vandag se artikel baie goed ondersteun!

Dit bevat egter óók inligting wat baie belangrik kan word vir die ontwikkeling van die aanloop tot die visioenêre verhaal. Die waarskuwing wat ek hier wil stel is dat enige voorval wat daartoe kan lei dat Zuma vóór die volgende verkiesing uit sy pos uitgehaal word onmiddellik ook sal eskaleer tot ‘n uiters plofbare situasie. Ek glo nogal dit kan die verwagte swart burgeroorlog baie vinnig aan die gang sit as dít sou gebeur.

Dit gaan hier oor meer as net die feit dat Zuma ‘n populistiese aanstelling was ná al die drama en skokke wat tot die waterskeiding van Polokwane gelei het. Ek het daardie tyd al daarop gewys dat die messe reeds regstaan om in Zuma se rug ingedruk te word, en kyk hoe skielik en onverwags dit besig is om te gebeur. Wat vir my veral interessant is hier is die skielike groot rol wat die DA in die gebeure begin speel het. Die DA het geen hoop om die amptelike nasionale regering te word nie, want die massas sal outomaties agter COPE inskuif as die ANC moet val, en tog speel die DA die leiersrol in die vete teen Zuma. En ‘n mens wonder waarom: Is dit die voertuig wat die Broederbond/Illuminati weer aan die bewind gaan stel nadat die ANC se son ondergegaan het?

Ons het sedert Polokwane gesien dat die eens magtige ANC-koalisie verskraal het tot drie politieke groepe wat mekaar met groot wantroue dophou. Ons het ook gesien dat minstens die SAKP en ‘n vierde groepering, die ANC-jeugliga, hulself begin posisioneer het om die leierskap oor te neem – waar ‘leierskap’ baie pertinent ook na ‘nasionale regering’ verwys. COSATU het nog nie regtig hul ware kleure in hierdie saak begin wys nie. Hulle is tot ‘n groot mate deur die SAKP gekaap in dié se weerstand en huidige veldtog teen die ANC en die ANC-jeugliga. Tot op hierdie stadium dryf COSATU oënskynlik maar net saam met die SAKP teen die ANC, en dit sal interessant wees om te sien hoe hulle hulself teen die ander twee alliansievennote gaan opstel. Ek dink dit is so omdat COSATU se leierskorps dalk nader aan die werklikhede van die daaglikse lewe staan as dié van die SAKP, en hulle daarom minder ideologies en baie meer prakties dink. Hulle weet maar te goed dat ‘n mens kos op die tafel nodig het nadat al die slagspreuke klaar geskreeu, en al die waaiende vlae weer gebêre is. Hulle het natuurlik hul eie idees van hoe en waar hierdie kos vandaan moet kom, en daarvoor moet hulle noodwendig die regering van die dag beheer (ook). En ja, hulle sal nie huiwer om die SAKP saam met die ANC te vernietig nie, want soos die ander twee partye wil hulle al die mag vir hulself hê. Die geskiedenis leer per slot van sake dat dit is waaroor politiek in Afrika regtig gaan.

Mnr. Julius Malema is op rekord dat hy gesê het dat hy vir Zuma sal sterf, en ek dink sy groot oomblik het dalk nader gekom as wat ons regtig gedink en verwag het! En ja, die werklike interessante deel hiervan is dat juis die DA dit vir hom moontlik kan maak, waar die DA die naaste moderne instansie is aan die Sappe van Siener se tyd.

Groete,
Frik Pretorius.

http://www.mg.co.za/article/2010-02-12-zip-up-anc-tells-zuma
Zip up, ANC tells Zuma.
MANDY ROSSOUW, MMANALEDI MATABOGE AND MATUMA LETSOALO – Feb 12 2010 13:11

The African National Congress (ANC) has given President Jacob Zuma a last chance to prove he can lead the party without scandal, but his support in party structures appears to have been weakened by the rumpus over his love child.

• In Madiba’s shadow
• Zuma’s African PR problem

A national executive committee (NEC) member closely involved in the love-child saga told the Mail & Guardian that the party has informally asked Zuma to ‘zip up’ because the ANC will not survive another such scandal.

Zuma confessed last week to fathering a child with Sonono Khoza, daughter of soccer boss Irvin Khoza. It is understood that he was caught off guard when Sonono told him last year that she was pregnant.

He issued an apology last week after meeting advisers and party elders, taking responsibility for the child and expressing regret at the pain the affair had caused his family.

Said the NEC source: ‘We first thought it was a private matter. But we were surprised that the outcry did not come from white people or foreign media, but from our African constituency. They must vote for us to stay in power and we must listen to them.

‘We realised that we need to change our approach or it will cost us in the 2011 local elections and beyond.

‘We really want the president to zip up and make sure this doesn’t happen again. If it does, it’s over. We have nothing left to defend his conduct.’

‘We’re forced to defend the indefensible’
The sensitivity of the issue meant that it could not feature on any formal agenda and it was not formally raised at the national working committee meeting on Monday in Cape Town. But members ‘made sure JZ understands the impact of this’, a Luthuli house official said.

Those close to Zuma outlined to him in private meetings the untenable situation in which he had placed the ANC. ‘We’re forced to defend the indefensible,’ the NEC member said.

ANC leaders are especially upset that Zuma has now ‘handed over the moral high ground to the opposition’. But the apology gave ANC members some way of deflecting criticism, particularly in Parliament.

Party insiders said that although ANC members largely appeared to accept Zuma’s apology, his support in party structures had taken a dive.

‘I know a number of people were disappointed, but they’ve accepted his apology,’ said ANC’s Mpumalanga secretary, Lucky Ndinisa.

Second term is not secure
Apart from those in KwaZulu-Natal and the Northern Cape, provincial leaders appeared less inclined to give Zuma unconditional backing for a second term as ANC president.

Ndinisa said Zuma’s second term is not secure: ‘When we elected him, we didn’t say it was for two terms. When we go to Mangaung in 2012, the delegates will decide. At some stage, we’ll decide what kind of a leader we want based on their conduct throughout their term.’

Gauteng secretary David Makhura denied that he had previously said Zuma should serve two terms. ‘It wasn’t about the second term. We were discussing the leadership of the ANC,’ he said this week.

Even ANC NEC member Billy Masetlha would not commit himself: ‘2012 is still far; many things will happen between now and then.’

But Masetlha cautioned that Zuma should not be morally judged. ‘Zuma must lead us politically. I’m not suggesting he’s an angel, but it would be unfair to judge him based on what has happened.’

KwaZulu-Natal secretary Sihle Zikalala said Zuma still had the support of his home province for a second term. Northern Cape leader Alvin Botes said he was confident Zuma’s conduct would now be above reproach, leaving no doubt about his eligibility.

‘He’s given us the assurance that it won’t happen again, so our support for him is non-negotiable.’

There was a poor turnout for this week’s Zuma roadshow in the Cape. At the celebrations of the 20th anniversary of Nelson Mandela’s release in Paarl on Thursday, less than a quarter of the expected 20 000 people turned up.

Leaders of the Umkhonto weSizwe Military Veterans’ Association, Women’s League and Veterans’ League still support Zuma unconditionally.

Said Women’s League deputy president Nosipho Ntwanambi: ‘(The issue of the love child) does not worry us, it’s between the Khoza and Zuma families. You must remember, he’s also a human being and he didn’t breach the Constitution.’
Einde van aanhaling.

Advertisements

From → Uncategorized

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: