Slaan oor na inhoud

ART 088 – 2016-05-13 Beplande ekonomiese samesmelting tussen die EU en VSA – die Antichris se regering sluip stilweg nader!

2016/05/13

www.sienervanrensburg.co.za
FH Pretorius,
Garsfontein,
Pretoria.

Ek het laat vanmiddag op die nuusberig onderaan vandag se artikel afgekom. Dit is baie, baie belangrik om kennis te neem van die inhoud van die berig, maar dit is verál belangrik om die dieper betekenis agter dit te verstaan ook! As die strewe in die berig suksesvol deurgevoer kan word sal dit ‘n baie donker tyd vir die wêreld inlui. Behalwe natuurlik vir diegene van ons wat wéét dat dit eintlik nóg ‘n stappie nader aan ons uiteindelike volmaakte vryheid sal wees. Hou daarom moed en behou die geloof, ons is onherroeplik op pad daarheen!

Hou moed, ons Koning Jesus die Christus is in beheer!

Hierdie soort inligting bevestig al meer en ook al duideliker dat ek reg was in Artikels 079 – 081(b) dat die finale Shemita, oftewel die sewe jaar van die Antichris, op 25 September 2015 begin het. Ek het vanaf Art 065 van 19 Augustus 2012 tot op datum heelwat oor die Antichris en ook hierdie Shemita geskryf, en alles hiervan het begin by die vreemde droom wat ek op 26 Februarie 2012 gehad het. Daar het sekere intiem-persoonlike simboliese betekenisse sáám met die droom uit my verlede gekom wat, in terme van my roeping rondom Siener van Rensburg, ook geblyk het profeties van aard te kan wees.  Ek is egter nie volmaak nie en ek kan daarom maar net hoop en bid dat ek alles reg gehoor en ook reg verstaan het.

En ja, daar is nog heelwat wat na vore moet kom, maar meer daaroor later

Maar so vertoon die berig hieronder een of twee van die agtergrondskuiwe wat op ‘n slinkse en agteraf wyse op die skaakbord van die wêreldpolitiek gemaak word om die Antichris stilweg in beheer van die wêreldekonomie te kry. ‘n Samesmelting van hierdie aard op hierdie vlak, en dan ook juis tussen hierdie twee super-groot ekonomiese rolspelers, sal ‘n internasionale polities-ekonomiese mag skep wat die wêreld nog nooit geken het nie! Die persoon wat in beheer hiervan gestel word sal met reg kan aanspraak maak daarop om die ‘koning oor die ganse aarde’ genoem te word! Niks of niemand sal menslikerwys kan standhou teen hierdie mag en gesag nie!

En ja, dit is wel ‘stille agtergrondskuiwe’ wat hier aangewend word, want die algemene publiek is salig onbewus van hierdie agteraf gekonkel van ‘n klein groepie mense om die wêreldekonomie in absolute terme onder hul beheer te verkry.

Dit is vir my persoonlik ook baie interessant én betekenisvol om te sien dat juis Baron Karl-Theodor zu Guttenberg se naam so direk betrokke is hierby! Ons kan seker nie sê dat die plan by hom ontstaan het nie, maar hy is beslis besig om ywerig te help om dit te implementeer! Hy is amptelik weg uit die Duitse politiek, maar hy is natuurlik nog steeds deel van die CSU van Bavaria.  En ja, mense luister as hy praat, want hy is nog steeds geweldig invloedryk en wat hy sê dra groot gesag in Europa en die VSA!

Dit is baie duidelik dat dit nie in die VSA se beste belang gaan wees om vir hierdie nuutste (politieke) skuif te val nie.  Obama (en Merkel in Europa) blyk heel entoesiasties te wees om hierdie samesmelting te laat plaasvind en ‘n mens kan maar net wonder wat vêrder sal gebeur nadat hy binne enkele maande uittree as president van die VSA. Hier moet ons ook in gedagte hou dat ook Frau Merkel se politieke rakleeftydperk reeds verby is en dat sy eintlik nog net op geleende tyd in Duitsland regeer. Die ironie hiervan is dat hierdie tyd juis aan haar gegun word deur die ultra-konserwatiewe politieke groepering wat haar nog in die kussings hou!

Hulle is op rekord deur hul leier, Herr Horst Seehofer, dat sy glad nie meer gewild by die CSU (met hoofkwartier in Bavaria) is nie, en hulle kan dus die politieke mat op enige gegewe punt met gemak onder haar voete uitruk! Maar, alles in ag genome rondom politieke bymotiewe sal dit waarskynlik eers gebeur sodra hierdie nuwe ekonomiese plan amptelik in plek is en nie meer verander kan word nie. Dan sal haar politieke diensbaarheid waarskynlik ook verby wees.

Die enigste manier waarop hierdie bose plan volledig kan slaag, veral in die VSA, sal natuurlik wees as die Demokratiese Party se presidentskandidaat by Obama kan oorneem. Hillary Clinton blyk die aangewese persoon te wees om dit te doen, en alles wat ons van haar weet sê: Slegte nuus! en ons kan verwag dat sy dalk nog vêrder as Obama sal gaan om konserwatiewe Amerika te vernietig. Haar oorwinning by die stembus staan egter nog besien te word, want die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, se kanse word skynbaar ook by die dag beter om die presidentskap op homself te vestig.

Ek het my tot en met laat vanmiddag glad nie aan die huidige verkiesing-sirkus in Amerika gesteur nie, maar dit het nou ingrypend verander. Ek hoop ek is verkeerd, maar ek kan iets baie lelik vir Trump sien aankom hier, want gesien in die lig van die uiters vêrlinkse rigting waarin die Amerikaanse Demokratiese Party reeds beweeg het wonder ‘n mens wat alles met hom kan gebeur tot en met die verkiesing. En hierdie moontlikhede wissel van bloot op ‘n manier moreel gediskrediteer te word tot selfs dat hy vermoor kan word.  Ek kan met die beste wil in die wêreld nie (meer) sien dat die mense wat die Nuwe Wêreldorde wil oprig sal toelaat dat hy hul planne dwarsboom nie, en die enigste manier om dit te verhoed is om van hom ontslae te raak. Ek kan na dese maklik glo dat hulle selfs kan probeer om hom permanent uit te haal!

Groete,
Frik Pretorius.

—————————————————————————————————————-

https://www.thetrumpet.com/article/11248.19.0.0/world/nato/transatlantic-trade-agreement-threatens-us-sovereignty

Transatlantic Trade Agreement Threatens U.S. Sovereignty

May 12, 2016  •  From theTrumpet.com

A little-known pact being negotiated between Washington and Brussels concerns the transfer of American sovereignty to globalist bodies outside the United States.

BY ANDREW MIILLER

Remember the referendum in America about whether or not European corporations should be able to strike down our laws, subvert our rights, and circumvent our national sovereignty? No? That’s understandable. In fact, we never had such a referendum. All current negotiations on the Transatlantic Trade and Investment Partnership (TTIP) are being conducted by unelected Washington technocrats—away from the eyes and ears of the general public.

The TTIP is a plan to create a single economic market encompassing the United States and the European Union. Some have described it as an economic counterpart to the North Atlantic Treaty Organization military alliance.

The agreement isn’t just another free-trade pact. In addition to establishing a transatlantic free-trade area, it would harmonize U.S. and EU regulations governing industrial standards, labor laws and intellectual property rights. To enforce these harmonized regulations, the European Commission is insisting on an Investor-State Dispute Settlement Mechanism. As reported by George Monbiot at Guardian Unlimited, these mechanisms would allow megacorporations “to sue governments before secretive arbitration panels composed of corporate lawyers.”

Such arbitration panels would bypass domestic courts and override the will of national legislatures. They would subject the United States to the same type of antidemocratic, technocratic regulation that member states of the European Union already have to endure. If Congress passed a law in violation of the new transatlantic regulations, the U.S. government would have to use taxpayer funds to compensate foreign corporations for their loss.

According to a leak published in December 2013, former EU Trade Commissioner Karel de Gucht proposed that a Regulatory Cooperation Council meet twice a year and prepare a regulatory program. This council would be composed of senior level representatives from the European Commission’s General Secretariat of the Council and the United States Office for Information and Regulatory Affairs.

Whether the Regulatory Cooperation Council is established or not, this much is sure: The implementation of the TTIP agreement would transfer some level of U.S sovereignty to regulatory bodies outside the United States!

Regulatory Imperialism

U.S. President Barack Obama met German Chancellor Angela Merkel last month to encourage the passage of this controversial trade union. While some 70 percent of the German people oppose the TTIP, both Mr. Obama and Ms. Merkel announced that they hope for a deal by the end of this year.

During a recent address at a German-American Cultural Foundation luncheon, former German Defense Minister Karl-Theodor zu Guttenberg also touted the TTIP as vital to transatlantic security, though he said an agreement before the end of 2016 is unlikely.

In a New York Times op-ed written three years ago by Guttenberg and Pierpaolo Barbieri, the authors likened the TTIP to the 1957 Treaty of Rome—the agreement that established the European Economic Community and laid the foundation for the current European superstate.

“Given the complexity of the deal, it may be best to seek what Commissioner De Gucht called a ‘living agreement,’ one that can be furthered if and when the politics allow,” wrote Guttenberg and Barbieri. “The open-ended nature of the groundbreaking 1957 Treaty of Rome, which enshrined the concept of an ‘ever closer union’ in Europe, should be used as a template.”

What Guttenberg, De Gucht and their allies are advocating is really the economic—and eventually political—merger of the United States with the European Union!

It’s significant that most of the press coverage about the dangers of the TTIP seem to be generated in Britain. While Americans seem to regard the TTIP as just another trade deal, the British know from experience where such trade deals lead. In the 43 years since Britain joined the European Economic Community in 1973, London’s sovereignty has been eroded to the point where Britain isn’t much more than a province in an emerging European superstate.

The bureaucratic cabal that runs the EU now wants to engulf the United States into its corporatist empire!

Transatlantic Empire

Ironically, America is responsible for creating so many of the globalist movements that threaten it today. The Trumpet has long reported on how the U.S. government cooperated with the Catholic Church and former member of the Nazi Party to build a European superstate capable of helping Washington oppose the Soviet Union.

In 1948, influential New York Times journalist Clarence Streit laid out his idea for theeventual merger of the United States and Europe in testimony before the U.S. Congress House Committee on Foreign Affairs. “Whatever power they can achieve as two separate unions—a United States of Europe and a United States of America—they can achieve far better by forming one union,” he explained.

A year after this testimony, Streit joined forces with former Supreme Court Justice Owen J. Roberts to start a political-action unit called the Atlantic Union Committee. A key supporter of this Atlantic Union Committee was former Belgian Prime Minister Henri Spaak—a founding father of both NATO and the European Economic Community.

Karl-Theodor zu Guttenberg’s grandfather, Karl-Theodor Freiherr von und zu Guttenberg, cosigned the Declaration of Atlantic Unity with Clarence Streit and 240 other leaders from across Europe and the United States. The purpose of this 1963 declaration was to create a transatlantic economic zone similar to the TTIP agreement currently being negotiated.

The 1963 agreement never came to fruition because Americans were reluctant to surrender national sovereignty to globalist bodies and Europeans feared being swallowed up by a much more powerful United States.

These fears persist to this day. For this reason, it’s unlikely the Transatlantic Trade and Investment Partnership will be passed into law through peaceful diplomatic negotiation. Bible prophecy does foretell a corporatist empire that will straddle the Atlantic Ocean in the time just before Jesus Christ’s return. This resurrected Holy Roman Empire will be led by Germany and the Vatican, and it will cause the “merchants of the earth” to wax “rich through the abundance of her delicacies” (Revelation 18:3).

Neither America nor Britain will join this empire willingly. Instead, both nations will be forcibly annexed into this German-led empire via a blitzkrieg-style invasion. Building up the European Union and Germany is one of the most foolish decisions America has made. America and Britain have forsaken God and have instead put their trust in foreign allies. They will soon find out the hard way that these foreign allies do not have their best interests at heart.

—————————————————————————————————————-

Advertisements

From → Uncategorized

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: