Skip to content

ART 091: 2016-07-01 Is hierdie ‘n aankondiging van die boom wat pluiens se begrafnis?

2016/07/01

www.sienervanrensburg.co.za
FH Pretorius,
Garsfontein,
Pretoria.

Ek het gisteroggend, op Donderdag 30 Junie 2016, ‘n baie kort, maar tog ook ‘n baie interessante e-pos ontvang. Dit het gekom van mnr. Daniël Bezuidenhout, oftewel ‘Dan Bez van PE’ soos ek hom ken. Hy is ‘n ou korrespondent wat al jare lank saam met my boeke en artikels kom, maar wat hierdie jongste brief van hom so besonders maak, afgesien van die inligting daarin, is dat ek baie lanklaas van hom gehoor het. Ek het, om die waarheid te sê, laas op 26 Junie 2014 ‘n brief van hom gehad en hierdie een was dus heeltemal onverwags gewees. Maar hy sê:

Hi FH
Ek onthou jy het iets hieroor geskryf en hier is dit nou.
Groete
Daniel

Nou, die ‘iets’ waarna hy hier verwys het my sommer baie regop laat sit, want ‘dit’ kom voor in ‘n toespraak wat die hoof van die CIA, Direkteur John Brennan op Woensdag 29-06-2016 by die Council on Foreign Relations gelewer het. Ons moet hier aanvaar dat hy noodwendig ‘n lid van hierdie uiters bose organisasie moet wees, anders sou hy nie toegelaat gewees het om enigiets daar te sê nie, wat nog van uitsprake te maak soos hierdie.

Die berig is kort, en ek sal dit aan die einde van die artikel volledig plaas, maar die leser moet verstaan dat hierdie toespraak in die eerste plek bedoel is as ‘n ‘kennisgewing’ aan almal wat met die Council koppel dat hulle gereed is om ‘n volgende stap in hul beplanning uit te voer. Ek sal hieronder aantoon waarom ek dit sê, maar dit is in werklikheid ‘n verklaring van voorneme dat die strekking van die toespraak in die afsienbare toekoms uitgevoer gaan word.

Maar ek sien dit in die tweede plek ook as objektiewe bevestiging aan my dat ek waarskynlik reg was met my afleiding dat die swartmense rondom ons met ‘n geen-gerigte biologiese agent aangeval en uitgeroei gaan word. Dit moet noodwendig so wees, want die blanke groep gaan heelhuids in die komende oorlog in, en hierdie oorlog breek eers geruime tyd uit nadat die boom gepluiens het. Ek is reeds in die 1990’s gelei om te kon verstaan dat die HIV virus spesiaal vooraf in Afrika geplant is om ‘n dodelike pakdonkie te verskaf waarop so ‘n biologiese agent later kan ry.  Die HIV probleem wat so ontstaan het sal dus gebruik word om die teiken soveel meer doeltreffend te kan binnedring. Wat die moontlikheid van ‘n geen-gerigte virale aanslag teen die swart ras betref het ek die voorbeeld genoem van voëlgriep wat wêreldwyd as ‘n ‘skrikwekkende gevaarlike siekte’ bestempel word…maar dit het tot dusver net ‘n handvol Sjinese doodgemaak! Ek is destyds nogal dawerend uitgelag hieroor, en al wat ek kon sê was dat die tyd maar sal leer wat sal gebeur … en dit gebeur dalk oor so kort as een tot twee maande van nou af.

My afleiding, gegrond op inligting in Siener se visioenêre verhaal sáám met die ontwikkeling van sekere internasionale tendense en versteekte agendas, is dat die ANC regering tot ‘n val gaan kom as gevolg van Malema (en ander vyande) se poging om die staatsgesag oor te neem.  Die mees moontlike tyd ooit hiervoor, en ook vir ‘n hele paar jaar vorentoe, sal die komende munisipale verkiesing in Augustus 2016 wees.  Hierdie gedagte word bevestig deur die feit dat daar reeds sowat ‘n jaar gelede ‘n amptelike reëling tussen die ANC en die Britse militêre tot stand gekom het om die ANC met mag aan bewind te (kom) hou ná die verkiesing. Die ANC verwag dus self dat hulle die verkiesing gaan verloor, en hul poging om aan die mag te probeer klou kan nie anders as om in ‘n revolusie te ontaard nie! Dit sal hul aandag vir ‘n ruk van ons wegtrek, wat aan ons die kans gaan gee om as ‘n groep te kan oorleef, maar die chaos rondom dit sal ook ‘n geleentheid skep vir die Eugenics om ongesiens toe te kan slaan.

Die kanse is uitstekend goed dat ‘iemand’ ‘n massa-aanslag op die swart groep gaan loods met die een of ander onbeheerbare geneties-gerigte virale siekte. Die basiese rede vir my siening kom dan ook in Siener se verhaal na vore, want daar is geen swartes teenwoordig daarin nie. Die enigste direkte verwysing na ‘n swartman in die visioene (en nie ‘n Indiër nie) word gevind nog voor die verhaal as sulks begin. Dit bestaan uit ‘n swart kryger wat ‘n dreigende skaduwee oor die land gooi, maar net voor hy ons kan aanval verdwyn hy agter ‘n misnewel. Die tweede been van die verhaal begin met ‘n blanke verkiesing in Noordwes, maar daar is reeds op hierdie punt nie meer swartes in die verhaal nie. Hulle verdwyn dus tussen die punt waar die regeringsboom pluiens en die verkiesing in Noordwes plaasvind.  Die visioen waarin die boom pluiens sê dat die boom en takke meteens in ‘n gat in die grond wegsak (dit is ‘n graf) voordat daar twee blou [druiwe]bome in die groot boom se plek opkom (twee Boererepublieke). Dit wil voorkom asof die gat, of graf dan, onmiddellik oopgaan sodra die boom klaar gepluiens het, asof dit deel van ‘n aaneenlopende reeks gebeure sal wees. Dit is presies wat ek verwag gaan gebeur. En ja, die verkiesing vind natuurlik plaas  in een van die twee Volkstate wat ons gaan kry.

In elk geval, die mees moontlike kandidaat vir hierdie biologiese agent is varkgriep, wat waarskynlik op ‘n in situ genetiese paringsproses met die HIV virus sal kombineer om die maksimum effek op die gasheer te kan bereik. Dit sal egter waarskynlik ook die blanke groep wat HIV positief is swaar tref, want hulle sal uit die aard van die saak erg blootgestel wees.

Ek het kundige raad gaan inwin oor hoe ons so ‘n moontlike probleem kan oorkom, want griep is griep, en dit kan daarom in elk geval ‘n groot deel van ons mense baie siek maak. En ja, die swakker mense soos die oues, kindertjies en siek mense staan ongelukkig ‘n kans om ook uitgehaal te word.  Daar is net een moontlike verweer teen so ‘n griepepidemie vir almal van ons en dit is om die immuniteitstelsel betyds vooraf op te bou en in stand te hou. En die antwoord hierop is om genoeg (natuurlike) vitamine C en ook koeksoda op ‘n gereelde basis in te neem! Vermy kunsmatige farmaseutiese produkte soos die pes, want dit is spesifiek bedoel om u bloot te stel en sieker te maak! Dit is hoe en hoekom ons allergies geraak het vir antibiotika.

Rasper so driekeer ‘n week ‘n normale-grootte suurlemoen met skil en al, voeg ‘n halwe teelepel koeksoda saam met ‘n bietjie water daarby en eet alles op. U sal baie gou die positiewe verskil agterkom wat dit aan u algemene gesondheid maak! Die ander baie goeie raat is om minstens elke tweede dag ‘n halwe teelepel koeksoda in ‘n glas water te drink. Dit maak die liggaam meer alkalies en dan kan die peste en plae nie in die liggaam oorleef nie.  Nog so ‘n middel is olyfblaarekstrak, want dit versterk die liggaam se immuniteitstelsel sommer baie goed.

Probeer hierdie rate gerus, want daar is in elk geval niks anders wat beter sal help as nét dit nie.  En ja, bly weg van die griepinspuiting af, want dit gaan u dalk net sieker maak as wat u graag sou wou gewees het. Die antwoord lê in alle gevalle in die gebruik van eenvoudige natuurlike middels!

Die siektes wat ons so erg pla, wat kankers insluit, het ‘n suur omgewing sonder suurstof nodig om in die menslike liggaam te kan oorleef en te floreer.  Die truuk om gesond te bly lê dus daarin om die suur-alkaliese verhouding in die liggaam te balanseer en om ook meer suurstof in die liggaamselle in te kry.  Hierdie verhouding word bepaal deur wat ons eet en drink, terwyl die mees gebalanseerde manier om genoeg suurstof in te kry lekker outydse oefening is! Dit is hoekom Oupa Baard nog steeds elke tweede dag van sy lewe gaan draf!

Die ph-waarde word gemeet op ‘n skaal van 0 to 14, waar 0 gelyk is aan baie suur en 7 aan neutraal. Die alkaliese vlakke begin by 7 en kan hiervandaan opgaan na 14, wat baie alkalies is. Te veel van albei is natuurlik glad nie gesond nie en dit kan net erge gesondheidsprobleme veroorsaak.

Nou, verskillende dele van die liggaam het elk sy eie spesifieke ph-vlak waarby daardie orgaan of stelsel optimaal funksioneer. Dit is dus moeilik om van ‘n ‘goeie gemiddeld’ te kan praat, want hoe meet ‘n mens elkeen hiervan op sy eie, en hoe ‘behandel’ ‘n ongeskoolde persoon so ‘n tekort of oorskot?  Die maklikste manier, minstens wat die gewone man op straat betref, is om elke dag ‘n ‘litmus-toetsie’ op die speeksel en/of urine te doen.  Die normale ph-waarde van speeksel is blykbaar tussen 6.5 tot 7.5, en dit lê dus direk weerskante van 7, oftewel die neutrale punt.

Ek het die litmus-toets hierbo in aanhalingstekens geplaas om uit te wys dat daar twee soorte papier is om die toets mee te kan doen. Albei kan by apteke gekry word. Ons het die normale ‘blou’ litmus papier, maar daar is ook ‘n ander een beskikbaar wat bekend staan as Universal Indicator Paper. Hierdie een is dalk die beter keuse, want dit het kleurbande op wat dit makliker maak om te sien wat in jou liggaam aangaan.

Dit blyk in elk geval, soos ek dit verstaan, dat solank die bloed se ph-waarde op 7.45, en die speeksel op 6.5 tot 7.5 gehou kan word behoort die individu redelik gemaklik deur so ‘n griepepidemie te kan kom.

Varkgriep is na my mening die mees moontlike siekte vir die aanslag wat ek verwag, omdat my navorsing getoon het dat die swartmense van Suider-Afrika die enigste groep mense in die wêreld is wat 100% weerstandig is teen die medisyne wat hierteen gebruik word (Tamiflu). Ek moet hier ‘n regstelling maak van wat ek vroeër van Tamiflu gesê het. Die inligting wat ek oor hierdie medisyne gehad het was dat dit antibioties van aard is en daarom waardeloos is, want antibiotika kan nie ‘n virus bestry nie. Ons was egter vanoggend (Saterdag 02-07-2016) by ons familiedokter, wat ook ‘n vriend is, en hy het my meegedeel dat dit ‘n fout is, want Tamiflu is inderdaad ‘n antivirale medisyne.  Maar daar is wel twee ernstige probleme rondom Tamiflu as ‘n middel teen varkgriep, maar ook as ‘n medisyne in die algemeen. Ons het geen waarborg dat die staat genoeg hiervan in hul stoorkamers het om die hele bevolking te kan help nie. Dit word natuurlik uitgekanselleer deur die feit dat die swart bevolking in elk geval 100% weerstandig teen die medisyne is.  Dit blyk verder ook dat Tamiflu ‘n baie groot rol speel in die groeiende voorkoms van selfmoord, so die voorskryf en gebruik daarvan is in elk geval verdag.

Maar kom ons kyk ook kortliks na die berig om te sien hoekom ek dit as so belangrik beskou.

Nou, ek is die eerste persoon wat sal sê dat hier niks van ‘geneties-gerigte virusse’ gepraat word nie. Ek kan dus nie hierdie berig summier as bewys van my stelling wil aanbied nie.  Ek kan egter wel met reg sê dat hierdie berig ‘n heel-uit-die-koers waarskuwing is van ‘n biologiese aanslag wat die VSA kan bedreig. Maar so ‘n bedreiging, gesien in die lig van waarmee die Council of Foreign Affairs regtig in die agtergrond besig is, wáár dit ookal mag wees, sal uit die aard van die saak geneties-gerig moét wees om hul planne te laat slaag.

Die VSA se swart inwoners is maar ‘n kleinerige deeltjie gemeet teen die blanke deel van die totale bevolking. Die blankes is self vinnig besig om ‘n minderheid te word in Amerika as gevolg van die instroming van nie-blanke rasse, maar dit is oorwegend juis die blanke groep wat op hierdie stadium nog die Amerikaanse sekuriteitsagentskappe beman. En hierdie blanke groep kan verder onderverdeel word in twee basiese groepe, naamlik die behoudendes en die verloopte liberaliste wat die Een-Wêreldregering sal omhels die dag as dit ingestel word. Dit sê vir my, alles in ag genome, dat dit juis die behoudende (blanke) Amerikaners is wat deur die Eugenics geteiken sal word omdat hulle die ernstige Christusgelowiges is wat die konsep van ‘n Een-Wêreldregering verwerp. Om dit te kan doen moet hulle noodwendig ‘n geen-gerigte agent hé, maar dan ook ‘n entstof om die ander deel van die groep te beskerm. En selfs al is hierdie blanke groep nie hul teiken nie sal hulle nog steeds ‘n biologiese agent moet hê wat ‘n bepaalde groep sal kan aanval en uitwis, want hulle sal nie maar net voor die voet doodmaak nie. Een van die redes hiervoor is dat hulle uit die aard van hul behoeftes ‘n geteikende intelligente groep wil hê om as hul slawe te kan dien. (Hulle praat ook openlik van hierdie doelwit!)

Daar word egter wel van mensgemaakte patogene gepraat wat geskep kan word aan die hand van ‘nuwe deurbrake’ in die prosedures om organismes geneties te manipuleer. Daar word nêrens enigiets van geen-gerigte patogene gesê nie, maar hulle het presies dit al ‘n goeie 17 jaar of so gelede met voëlgriep reggekry, en ek glo dit gaan ook die geval met varkgriep wees in die komende aanslag teen ons swartmense.  Wat meer is, ek vermoed hulle gaan ook in Meksiko (en sy buurlande) en Suid-Amerika met ‘n geneties aangepaste varkgriep toeslaan om getalle dáár te verminder. Wat in lande soos Indië en in die Midde-Ooste gaan gebeur kan ek egter nie sê nie. Die Indiërs is natuurlik getallegewys net ‘n kortkoppie agter die Sjinese, so hulle kwalifiseer ook omtrent heelbo aan die lys om ‘gesnoei’ te word soos prins Phillip van Brittanje dit by geleentheid gestel het.

Wat die berig as sulks betref moet ek in die eerste plek noem dat Henry Kissinger, en ook Baron zu Guttenberg albei lede van die Council on Foreign Affairs is. Kissinger het zu Guttenberg as lid ingelyf nadat hy as gevolg van sy plagiaat-skandaal uit Duitsland weg is Amerika toe. (Ek begin al meer te dink dat hierdie storie opgemaak was om hom in ‘n beter posisie te kon plaas om later sy taak beter te kan verrig.) Ek dink dit sê al klaar alles van die geselskap waarin hierdie Brennan homself bevind, want enigiets waar Kissinger by betrokke is sal uit die aard van sy karakter net so boos wees as wat hy self is. Die Council on Foreign Relations is dan ook by uitstek dié mense wat hulself beywer vir die instel van ‘n Een-Wêreldregering. Maar behalwe dit assosieer hulle verder ook baie direk met die organisasie wat ons ken as die Eugenics, waarvan Kissinger, sover ek weet, ook ‘n lid is. Dit is hierdie laaste groep wat openlik sê dat hulle so gou moontlik minstens 5.5miljard mense wil uitwis om die wêreld se oorbevolkingsprobleem meteens die hoof te bied.

Dit bring outomaties mee dat hulle ook gekoppel is aan die Wêreldraad van Gesondheid, wat in samewerking met die groot name in die farmaseutiese bedryf al jare lank besig is om juis die ‘medisyne’ te skep wat hierdie groot massa mense moet siek maak en uitwis. Die medisyne help oor die algemeen vir die siektes waarvoor dit ontwikkel word, dit is so, maar dit word ook gelaai met ander peste en plae wat die mensdom stilweg vergiftig en stadig doodmaak. Ek vermoed ons swartmense is juis op hierdie manier oor ‘n lang tydperk stilweg weerstandig gemaak teen Tamiflu, sonder dat enigiemand dit ooit agtergekom het.

Die berig wat my vriend aan my gestuur het sê kortliks dat nuwe ontwikkelinge in die manipulering van genetiese materiaal ‘n direkte probleem skep vir die VSA se nasionale sekuriteit. Die nuwe prosedures wat ontwikkel word om deurbrake ten opsigte van nasionale gesondheid te bewerkstellig kan in die verkeerde hande gebruik word om ook dodelike biologiese aanvalsagente te skep. Die berig verduidelik op hierdie punt dat ‘n waarnemende direkteur van die een of ander Amerikaanse  Departement van Volksgesondheid, ene Aaron Firoved, reeds in April [2016] gewaarsku het dat hierdie prosedures dit moontlik maak om organismes [geneties] te kan modifiseer…om mensgemaakte patogenes te skep wat siektes baie vinnig kan laat ontstaan en uitbreek. Brennan waarsku dat daar terroriste-organisasies is wat nie sal huiwer om so ‘n wapen aan te wend nie. Hy noem selfs die naam van so ‘n organisasie en hy doen dan ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om strategieë te bedink en te implementeer om hierdie soort aanslag die hoof te kan bied. Die implikasie hiervan is natuurlik dat enigiemand hierdie prosedures kan ontwikkel en vir eie doeleindes kan aanwend.

Hierdie berig het egter ook ‘n paar vrae by my wakker gemaak:

Ek kan in die eerste plek nie glo dat hierdie oënskynlik strategiese soort inligting so geredelik openbaar gemaak sal word nie. Dit is net eenvoudig nie die soort inligting wat die hoof van die CIA, van alle mense! aan die openbare klok behoort te hang nie. ‘n Mens sal eerder verwag dat die CIA deur diplomatieke kanale sal werk om ander regerings stilweg te werf om so ‘n gevaar vroegtydig agter die skerms te stop. Hoekom is hy so blatant hieroor?

Biologiese oorlogvoering is sekerlik nie ‘n nuwe verskynsel en/of gevaar nie en dit was dus eintlik nie regtig nodig om op so ‘n plek en geleentheid oor hierdie soort probleem te praat nie.  Logika wil dit in elk geval hê dat die grootmoondhede almal labarotoriums sal hê waar alle bekende virusse en sulke goeters lewend gehou word ten einde vinnig entstowwe teen dit te kan vervaardig as daar ‘n skielike krisis sou ontstaan. Dit is presies wat nodig sal wees in die geval van die soort aanval waarna Brennan verwys. Die bietjie inligting wat ons hiéroor het onderskraag hierdie gedagte dan ook ten volle, want hierdie labarotoriums bestaan wel.

Ek kry ook die indruk dat nie eers hierdie Aaron Firoved se vrese tot en met 26-06-2016 bekend was nie, maar as dit so was weet die vyand ook nou dat die tegnologie beskikbaar is, en dáárvoor moet ons natuurlik hierdie Direkteur Brennan bedank!

So die vraag ontstaan nou wat Brennan eintlik besig was om te doen hier. Was hy besig om sy land se wapens verniet aan hul vyande uit te deel, of was hy dalk eerder stilweg besig met iets heel anders, iets wat niks met Amerika se gesondheid en sekurititeit te doen het nie? Ek glo hy is, in lyn met hierdie Council on Foreign Relations se gewone agteraf manier van doen, besig om voorbrand te maak vir hul eie poging om die wêreldbevolking drasties te begin verminder. Hy het ook sommer nou, soos Bush destyds met El Kaeda rondom die Twin Towers gedoen het, ‘n ‘openbare vyand’ geskep na wie hulle gerieflikheidshalwe die blaam vir hul poging tot etniese suiwering kan verskuif. Ons weet nie eers of daar regtig so ‘n terroriste-organisasie is soos wat Brennan hier noem nie.

Nou, ek wil ook nie met hierdie artikel probeer sê dat Brennan spesifiek na Suid-Afrika verwys het nie, maar wat wel waar is, is dat sy toespraak enigeen wat sulke gedagtes koester én oor die nodige infrastruktuur en virusse beskik, se saak en taak baie makliker gemaak het. Ons sal seker maar tot dieperig in Augustus 2016 moet wag om te sien wat regtig gebeur, nie waar nie?

Groete,

Frik Pretorius

———————————————————————————

http://www.infowars.com/cia-chief-genome-editing-may-be-used-for-biological-warfare/

[INFOWARS:]  CIA CHIEF: GENOME-EDITING MAY BE USED FOR BIOLOGICAL WARFARE

Brennan claims advances in genome editing pose a threat to national security

Sputnik  JUNE 29, 2016

Advances in genome editing pose a threat to national security and may be used to create biological weapons, Central Intelligence Agency Director John Brennan said at the Council on Foreign Relations on Wednesday.

“Nowhere are the stakes higher for our national security than in the field of biotechnology,” Brennan stated. “Recent advances in genome editing that offer great potential for breakthroughs in public health are also a cause for concern because the same methods can be used to create genetically engineered biological warfare agents.”

In April, the Department of Homeland Security’s Office of Health Affairs Acting Director Aaron Firoved testified in Congress that synthetic biology and gene editing offer terrorist organizations potential to modify organisms for malicious purposes such as manmade pathogens that can rapidly cause disease outbreaks.

Moreover, subnational terrorist entities such as Daesh “would have few compunctions in wielding such a weapon,” Brennan noted.

Brennan called on the international community to create national and global strategies to counter such threats, along with the consensus of laws, standards and authorities that needed to counter the threat.

Advertisements

From → Uncategorized

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: