Skip to content

ART 096 2017-07-30 Die boom sal beslis pluiens – hulle praat al self daarvan.

2017/08/05

http://www.sienervanrensburg.co.za
FH Pretorius,
Garsfontein,
Pretoria.

Die boom is amper gereed om te begin pluiens, en soos die betrokke visioen impliseer gebeur dit (vir hulle) onverwags en baie vinnig. Virusse? Die ‘gat in die grond’ verwys op die simboliese vlak na ‘n graf, en kort daarna kry ons twee Volkstate…

Hou moed, en bly veilig!

[J-P(b) 22/10/14] De siener gewaar ‘n groot boom in ons land en die begin somaar van bo af weg te krummel of te ‘pluiens’ so’s hy self dit noem, en te vergaan, sodat daar ‘n gat in die grond blij, waar die boom gestaan het. Daarna siet hij in die Vrijstaat en Transvaal elk ‘n pragtige bloue boom verrijs en die dra pragtige druiwe korrels, ongeveer so groot als ‘n fatsoenlike perske. ‘En wat beteken dit? Vraag die toehoorder, helemaal verbijsterd. ‘Die antwoord is: ‘Wel, dis ons Regering wat tot niet gaat en twee ander Regerings wat opkom in Vrijstaat en Transvaal.

Groete,
Frik Pretorius.
———————————————————————–

16 Julie om 08:21 VM. •
Makhosi Khoza aan Hanlie Retief in Rapport vandag:
“Dit was ’n fout om te dink ’n bevrydingsbeweging word ’n goeie regering. Want as die ou struggle-gom verdwyn, is dit elkeen vir homself. Die ANC kon nie wegbeweeg van sy ondergrondse kultuur en militaristiese voorskrifte nie. Dis hoekom die hele land opstaan teen Zuma, maar die ANC doen en sê niks.” … “Ek dink eerlik Suid-Afrika moet nou ’n legitieme, moderne regering kry. Ek is nou verby bang wees. Ek was. Maar nie meer nie.” (Foto: Conrad Bornman)

Advertisements

From → Uncategorized

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: