Skip to content

Art 102: 2017-12-21 Moeilikheid van ‘n ander soort … die gróót soort!

2017/12/21

www.sienervanrensburg.co.za
FH Pretorius,
Garsfontein,
Pretoria.

Nou, hier is regtig, maar regtig, gróót moeilikheid aan die broei!  Daar doen die ANC dit sowaar, en hulle spring nogal met albei voete gelyk daarin óók!

Alle reserwebanke in die wêreld, met die moontlike uitsondering van Rusland, behoort aan die Bank van Engeland.  Hulle is gewoon takkantore van hierdie Engelse bank,  en hierdie bank behoort aan die Rotschilds.  Alle oorloë en burgeroorloë sedert die Rotschilds op die toneel verskyn het, tot vandag toe, is aangestig en geveg om hierdie eienaarskap uit te brei en in stand te hou.

Al die ander banke in die wêreld behoort oorwegend aan ‘n paar families, iets soos twaalf van hulle, en almal van hulle, soos die Rotschilds is Britse Askenaziers (“Britse Jode”).   Niemand, en ek herhaal, niemand vat hieraan nie!  Nie eers die ANC nie!  Daar is niks wat hierdie monsters nié sal doen om hul baasskap oor die wêreld se ekonomiese prosesse te behou nie.

Hierdie is onnodig, ondeurdag en absoluut roekeloos vir mense wat in die regeringskussings wil bly.  Ek het nooit só daaraan gedink nie, maar dit is dalk nog meer rede waarom die Britse regering soldate hierheen sal stuur. En natuurlik al die ander dinge wat hiermee saam kan gaan.  Doe so voort, ANC, doe asseblief so voort; ek kan nie wag om te sien wat hiér gaan uitkom nie!

Geniet die feesdae geagte lesers en wees veilig asseblief!

Groete,
Frik Pretorius

———————————————————————————————————————————————–

https://www.timeslive.co.za/sunday-times/business/2017-12-20-anc-instructs-government-to-start-nationalising-reserve-bank/

BUSINESS
ANC instructs government to start nationalising Reserve Bank
20 December 2017 – 20:21BY QAANITAH HUNTER

The ANC has instructed government to begin the process of nationalising the South African Reserve Bank.

The final decision on the matter was taken at the national conference of the governing party on Wednesday‚ which would see government owning 100% of the bank’s shares instead of the current arrangement where these are held by a number of private shareholders.

The party has now mandated government to develop a proposal to ensure full public ownership in a way that “does not benefit private shareholder speculators”.

Conference delegates repeated a view held at the policy conference that it was a historic anomaly that there were private shareholders of the Reserve Bank.

Earlier this year SARB spoke out against the proposal when it was discussed at the ANC’s policy conference in June‚ saying the bank’s private shareholding structure had no bearing on its monetary policy stance or the regulatory role it played in the banking sector and the broader economy.

The bank also suffered some political pressure when Public Protector Busisiwe Mkhwebane recommended that the Constitution be amended to change its mandate – a recommendation the bank has contested in court.

Turning to the roles of state owned firms in the economy‚ the ANC conference has resolved that only skilled and qualified people should be appointed to lead state owned enterprises.

Labour Minister Mildred Oliphant told the plenary that firm action was required to improve the governance and performance of parastatals by ensuring the appointment of skilled staff and qualified board members.

The party also resolved that SOCs must be protected from improper influence.

————————————————————————————————————————————————

Advertisements

From → Uncategorized

Die kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: