Slaan oor na inhoud

ART 125 2020-02-16 Terug by die virus … en Henry Kissinger.

2020/02/16

http://www.sienervanrensburg.com
F.H. Pretorius,
Swartruggens,
Noordwes Provinsie.

‘n Baie goeie vriendin van my, Annatjie Venter,  het onderstaande FB berig oor Henry Kissinger vir my aangestuur.  Ek heg haar kommentaar hierop aan, want dit het aanleiding gegee tot die skryf van hierdie artikel, en dit het gebeur omdat dit so gerieflik aanpas by die vorige artikel wat ook oor ‘n verwagte virus aanslag gehandel het.

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1423063721200884&id=100004918095682&sfnsn=scwspmo&extid=YEq8mmsDCAcoDNAv

Hierdie berig bestaan uit ‘n foto van Henry Kissinger met ‘n byskrif daarby, maar ek kry dit egter nie afgetrek om dit hier te kan publiseer nie, so ek plaas dan maar wat ek wel op ‘n ander webblad opgespoor het hieroor.

https://www.politifact.com/factchecks/2019/jun/25/facebook-posts/henry-kissinger-never-said-once-herd-accepts-manda/

By Samantha PuttermanJune 25, 2019

Henry Kissinger never said ‘once the herd accepts mandatory forcible vaccination, it’s game over’

Former Secretary of State and National Security Adviser Henry Kissinger, who influenced U.S. foreign policy from 1969 to 1976 under Presidents Richard Nixon and Gerald Ford, has delivered his fair share of speeches over the years. 

But now a post recently shared on Facebook shares an alarming excerpt of a speech Kissinger allegedly gave about mandatory forcible vaccination, sterilization and extermination services. 

Here is the full quote attributed to Kissinger:

“Once the herd accepts mandatory forcible vaccination, it’s game over! They will accept anything – forcible blood or organ donation – for the “greater good.” We can genetically modify children and sterilize them – for the “greater good.” Control sheep minds and you control the herd. Vaccine makers stand to make billions, and many of you in this room today are investors. It’s a big win-win! We thin out the herd and the herd pays us for providing extermination services. Now, what’s for lunch, huh?”

The post was flagged as part of Facebook’s efforts to combat false news and misinformation on its News Feed. (Read more about our partnership with Facebook.)

Let’s cut to the chase: This is misinformation. There is no evidence that Kissinger ever said or wrote this.

Hier is my vriendin Annatjie Venter se kommentaar aan my oor die berig in FB.

Weet jy die ou kloss dink nie as hulle die spul wat die ‘vaccines’ nodig het so uitgewis het, wie gaan dan hulle melkkoeie wees. Nes die swartes wat die boere uitwis maar kos koop by winkels. Shame nè

En hier is my antwoord daarop.

Annatjie, jy weet baie goed ek is NIE aan hierdie skurk se kant nie, maar ek dink ons moet baie versigtig wees hoe ons hierdie berig benader en veral daarop reageer.  Die punt is, ek weet billikheidshalwe nie of hy dit regtig gesê het nie.  Of dan liewers, ek weet nie of ons dit kan of moet glo nie.  Hierdie saak het twee kante en ons weet gewoon nie hoe waar of vals albei hiervan is nie, en ek dink nie ons moet toelaat dat fake news ons hier op sleeptou neem nie.  So iets skep onrustigheid wat ons nou kwalik kan bekostig.

En ek sê dit bloot omdat ek glo ons kan nie ons verwagtinge en beplanning op die valshede van fake news bou nie, en ek dink hier is definitief sprake van vals nuus na weerskante toe.  Hierdie val vir my presies in dieselfde klas as die NVDLM liegstorie.  Dit is baie waarskynlik óók ‘n agent provocateur se liegstorie om die persepsie te skep dat Kissinger so gesê het, om steun te werf vir “iets” wat eintlik in die rioolstelsel hoort. Daar is mense wat dit probeer naspoor het en hulle kon geen konkrete bewyse hiervan vind nie.  Nou goed, dit kan natuurlik óók ‘n poging van die NWO koerante wees om ‘n bietjie moedersalfies op die seerplek te smeer en die konserwatiewe/regse oproer stilweg te laat verdwyn, so kom ons bly maar versigtig.

Ek dink egter daar steek meer hierin as wat die algemene publiek dalk (wil) besef, en soos dit is het ek oor die jare heelwat hieroor gepubliseer. Ek kan maklik glo hy het dit gesê, maar dan nie op die manier waarop die FB berig dit probeer voorstel nie.  Dit is ‘n baie gevaarlike en opruiende berig hierdie, want dit probeer die persepsie skep van tipiese “opruiende regse reaksie” op die NWO.  Ek glo egter nie dit is die geval nie, want die blote kru blatantheid daarvan sê vir my dat dit deur die NWO self geskep is en bloot as “regs”voorgestel word.   Hulle probeer met ander woorde om kontroversie te skep, maar hier moet ons óók verstaan dat “regse” en “linkse” agente nog altyd saam om dieselfde tafel gesit en beplan het.  Glo wat u wil, maar dit is presies wat tot dusver as ‘n reël met ons “regse” organisasies gebeur het.  Dit is hoe hulle gestig word en dit is hoe hulle agter die skerms bestuur word.

Maar om terug te keer na jou opmerking toe, die punt is, “hulle” het wel voorsiening gemaak vir die “slawe” waarna jy verwys.  Kyk, hulle het openlik deur hoë-profiel mense verklaar dat hulle die sogenaamde “modderrasse” gaan uitwis.  Hierdie kan eintlik net deur middel van die agteraf aanwending van die een of ander biologiese agent gebeur.  Dit is iets wat heeltemal onverwags en stilweg sal moét gebeur, want die res van die wêreld gaan dit onmiddellik probeer keer.  Hier by ons praat ons dus van ‘n beplande massamoord op die swart bevolking in die ganse Afrika, want dit is die enigste moontlike manier waarop ‘n ganse rasgroep aan die suidpunt van die kontinent kán verdwyn!  Daar is regtig nêrens enige verwysing na swart optrede in die visioenêre verhaal nie! (Ek het al baie gewonder of die Neandertal mens nie op ‘n soortgelyke wyse “uitgesterf” het nie.)

Ek staan in elk geval by my bewering dat juis die Britse owerhede daardie virusse in Suider-Afrika gaan gooi, en dat die hele swart groep wêreldwyd gaan uitwis.  Ek het in die aanvanklike artikel hieroor gesê dat die Boervolk die skuld hiervoor gaan kry, maar dat ons nooit so iets sal doen nie.  Ons weet nou dat die Groot Griep (oftewel Spaanse Griep) van 1918 “spontaan gelyktydig op verskillende plekke op die aarde uitgebreek het”.  My vraag is hoe dit prakties moontlik kan wees dat dieselfde virus so “spontaan” op verskillende plekke kon ontwikkel én toeslaan. Hierdie plekke was so ver uitmekaar gewees dat elke groepie virusse heeltemal geïsoleerd van die ander was, en dit klink dus vir my na ‘n tipiese “Eugenics” liegstorie.  Dit klink vir my eerder of hierdie siekte doelbewus op verskillende plekke geplant was, en dit plaas natuurlik Bill Gates se inentingsveldtogte in Afrika en Indië in ‘n heel ander lig.  Hy, soos ook Zuckerberg van FB, het massas geld gemaak uit die produkte wat hulle geskep het, en raai net wie het hulle aanvanklik gefinansier… en Microsoft en FB letterlik in ons kele afgeforseer?  Ja, Soros is die naam wat u soek, en hy is skynbaar huidjie en muidjie deel van Kissinger se bose groep.

Hierdie uitgesproke doelwit van die NWO (lees as: Eugenics, oftewel Nazi’s) is oorspronklik deur prins Phillip van Brittanje bekendgemaak.  Hy en sy groep “elites” werk nou saam met die Amerikaans-gedrewe Council on Foreign Relations, waarvan hierdie Kissinger ‘n baie prominente senior lid is.  Maar dit wat hierdie bose Britse prins gesê het (hy self is ‘n Griek) was dus bloot bevestiging van wat ek in die visioene raakgesien het, net maar op ‘n groter skaal.  (En eintlik moet ek eerder hier sê: Wat van buite my aan my uitgewys is, want dit is wat my bydrae tot die boek regtig was.  Ek is nie rêrig so slim en/of belangrik nie, hóór!)

Maar hierdie is nie regtig die punt wat ek wil maak nie.  Wat belangrik is rondom Annatjie Venter se opmerking is dat hulle wél voorsiening gemaak het vir “slawe” om hulle te versorg, en daaroor het ek óók reeds ‘n paar jaar gelede geskryf.  Hierdie inligting kom na vore in ‘n boek met die titel: The Committee  of 300 deur Dr. John Coleman.  Hy was ‘n sogenaamde whistle blower en hy waarsku dat hierdie bose mense die wêreldbevolking wil uitdun tot so min of meer 500 miljoen ontwikkelde mense, en dat hulle hierdie groep onder beheer sal hou met verdowingsmiddels. En hierdie groep sal blankes wees, want die vyand kan nie die virus in ‘n algemene sin teen die blanke ras gebruik nie, hulle gaan hulself uitwis as hulle dit wil doen.

Mense wil nie hierdie dinge weet nie, maar die Britse monarg staan tradisioneel aan die hoof van die wêreld se dwelmhandel, ‘n posisie en situasie wat hulle met die Britse vloot op die Sjinese afgedwing het tydens die sogenaamde Opium Wars in 1839 tot 1842.  Daar was nogal twee sulke oorloë teen Sjina gewees om Britse adelike beheer oor die opiumhandel te beskerm!  En ja, die enigste persoon wat die Britse vloot nou nog in enige oorlog kan instuur is nog steeds net die monarg.

En dit is hoe hul plan meesterplan veronderstel is om in die westerse gemeenskap te werk: Hulle het die migranteprobleem in Europa en die VSA geskep, en ook in plekke soos Australië en NZ, en die doel daarmee is om die blanke ras in daardie gebiede uit te wis.  Dit geld egter ook baie bepaald vir ons volk hier in Suid-Afrika, en die voorkoms van “onwettige immigrante” hier het dieselfde ten doel as die migrante in Europa en die VSA.  Die idee met NVDLM hier by ons was om die konserwatiewe blanke, en spesifiek die Boervolk, deur die swartes te laat uitwis.  Dit het egter skynbaar verander om die swartes die eerste slagoffers te maak, en daarna die Boervolk.  Maar hierdie planne loop heeltemal skeef hier en in Europa, en dit is eerder die donker magte van die bose wat uitgehaal gaan word.

Dit was die werklike motivering agter die ontstaan van die sogenaamde NVDLM gewees.  Die Britse owerhede, wat hierdie “visioen” geskep het, het egter heel gou besef dat hulle netsowel twee vlieë met dieselfde plak kan doodslaan.  Hierdie “visoen” sou gebruik kon word om ‘n rassekonflik in Suid-Afrika aan te help, wat hulle sal toelaat om die regering hier oor te neem, die swart groep met dodelike virusse aan te val, en om dan die konserwatiewe Boervolk in ‘n Volkstaat vas te druk en te beheer en/of uit te wis soos hulle wil.  Ons weet nou dat hierdie vieslike stuk valsheid van die NVDLM gebruik is om die stigting van die SL te bewerkstellig, en dat hulle volgens alle huidige aanduidinge juis in hierdie proses gebruik gaan word.

Ons kan maar net hoop en bid dat hierdie volksgenote se oë betyds sal oopgaan en dat hulle sal verstaan waarmee hulle regtig deurmekaar geraak het.  Die visoenêre verhaal sê dit gaan nie gebeur nie, maar wat gaan van hulle word as hulle en hul Engelse base dit wel kan regkry om ons uit te wis?  En met wat se middels gaan hulle gevoer word om hulle, en dan veral hul vrouens en dogters, volledig onder die Britse juk in te forseer?  Want u sien, dit maak nie saak wie van daardie bose groep die woorde gesê het wat in hierdie FB berig aan Kissinger toegedig word nie.  Dit kom inderdaad van daardie groep af, en die betekenis daarvan is net soveel van toepassing op SL, Boere Legioen, en watter splintergroepie ookal, as wat dit op die opregte Boervolk en alle ander blankes in Suid-Afrika is.  Hulle moenie dink dat hulle hierdie vyandelike planne gaan vryspring omdat hulle saam met daardie vyande teen ons “Protestantse liberalisme” werk nie!

Groete,

Frik Pretorius.

From → Uncategorized

Kommentaar is gesluit.

%d bloggers like this: