Slaan oor na inhoud

Welkom…

…by die artikelblad van sienervanrensburg.co.za!

Om by bestaande artikels uit te kom:

  1. Kliek “Artikels” hierbo, of
  2. Kyk na die argief aan die regterkant, of
  3. Soek ‘n artikel deur ‘n sleutelwoord regs bo in te vul

Om komende artikels per epos te ontvang, skryf in deur u epos adres in te vul.

6 Kommentaar
  1. Hallo Mr Pretorius. Ek lees jou artikels graag en geniet die insig wat jy het oor Siener en die tyd waar in ons lewe.

    Ek het ‘n vraag. Jy praat van die datum 24 September (2015). Het die datum enige iets te doen met CERN se “skiet” van die Large Hadron Collider Switserland op 23 September 2015?

    Ek het onlangs eers op die onderwerp af gekom en so bietjie van dit geleer. Daar is baie videos oor CERN op Youtube. Search net vir “CERN”. Hulle beweer die skiet van die LHC maak “portholes” oop vir demone om van “daai” kant af oor te kom na ons dimensie toe. Die geleerdes praat ook van Openbaring 9:1-9 wat gaan waar kom met die skiet van die LHC.

    Wat is jou opinie oor dit?

    Dankie
    Conrad Pretorius

  2. Baie dankie, ek waardeer die positiewe kommentaar!

  3. suidlanders namibia permalink

    Geagte Mr Pretorius.

    Ek kontak u uit Namibia met die volgende vraag:

    Siener praat oor die Engelse in Pretoria en u verwys na die Britse weermag met belange in RSA met betrekking tot die ANC.

    Graag sou ek u opinie wou weet rondom die huidige gebeure in Zimbabwe. Siener praat van die Engelse uit Rhodesië ook. Hy verwys na die slang sonder kop. Kan ons Britse militêre ingryping verwag in Zimbabwe?

    Groete

    Charl Coetzee

  4. Hallo Charl,

    Dankie vir die vraag, want dit skep meteens ‘n basis vir ‘n lekker interessante artikel oor hierdie onderwerp. Ek weet presies wat ek wil sê, maar gee my asseblief net kans om dit op paier neer te sit óók. Dit is die moeiliker deel van die saak, want dit is iets wat tyd en geweldig baie energie vreet.

    Mag ek u naam en adres ook bysit? Ek verkies om dit so te doen, want ek glo baie sterk daaraan om krediet te gee waar dit toekom.

    Dit sal dalk beter wees as u my direk kontak, want ek kom eintlik net op hierdie blad as ek ‘n artikel wil pos. Ek weet nie wanneer u hierdie versoek gestuur het nie, maar ek het dit daarom maar eers vanoggend ‘ontvang’. My e-posadres is: fhpretorius@gmail.com

    Groete,
    Frik Pretorius.

  5. andrehuman28 permalink

    More Frik
    Die oorlog tussen die swartes, is dit na die verkiesing

  6. Hallo André, Waarskynlik voor die verkiesing kan plaasvind. Ek glo nie die ANC kan dit bekostig om ‘n verkiesing te laat plaasvind nie. Die kiesers sal hulle op die heel minste in ‘n koalisie indwing en hulle wil nie die mag met die DA, of wie ookal, deel nie. So ‘n “oorlog” sal in elk geval, voor of na die verkiesing, deur die Britte georkestreer word, want hulle soek ‘n verskoning om die regering oor te kan neem.

Lewer kommentaar